• hough07 16w

    Komplekse simpelgeid
    Verwarde eenvoudigheid
    Hoe kry die siel dit reg
    Om so baie te voel
    En terselfde tyd ook niks
    ©hough07