In elke vrou is ‘n klein dogtertjie
‘n Dogtertjie met pienk gumboots en bloed rooi lippe. Toe die wêreld nog eenvoudig was
Toe keuses nog maklik was. Mans raak verlief op daai klein dogtertjie in elke vrou
Die sagte “innocent” kant van haar smile
Die dieper in jou arm pit inkruip want dis koud
Die asseblief my lief oomblikke
Binne elke vrou kruip daai dogtertjie weg
Bang en verweer teen die wêreld
Binne elke vrou wag sy om gehaal te word
Want elke dogtertjie kort die krag en beskerming van ‘n man. 'n Man wat belowe om haar veilig te hou. ‘n Man wat al die bose drake sal af veg en se vir jou my skat sal ek elke dag veilig hou.
Vir jou my skat sal ek aanhou veg
Niks sal ooit my kan weg weer nie
Niks sal ooit jou man onder kry nie
In elke dogtertjie is ‘n vrou
‘n Vrou wat haarself sal weg gee as jy dit kans gee. Die wêreld raak weer meer eenvoudig, En een keuse bly maklik..
Jys my "knight in shining armour"
-
only_for_t 6w