• only_for_t 6w

    Waneer my tyd om is op aarde wil ek saam God sit en hom vertel van jou. Hy sal weet, Hy was daar. Maar om net nog een keer die lewe in n storie saam jou te ervaar.