• lesleyannebagley 6w

    Dus die hart...

    Verlore en eensaam is jy
    By ń plek waar almal vertoef
    Jou hart is swaar, jou siel bedroefd
    Verskillend?
    wat maak my anders ?
    Dag na Dag
    Nag na Nag
    In die diepte van my siel, verkondig tot op die arre in my geknakte liggaam die waarheid.
    Waar gaan dit eindig ?
    Is hierdie net ń seisoen?
    Ek verlang na die teenwoordigheid waar jou glimlag alles sal versoen.

    Dalk is ek uitgesonder
    Daar moet beslis iets beter wees !
    die hart van ń mens wie aanhou verloor in liefde
    Jy gaan wen !
    Hoe weet Ek dit ?
    Dus ń teken dat jy hierdie lees.

    @bagleyl