• only_for_t 5w

    Kaalvoet kind met sy bal in sy hand. Sy beste vriend is sy broer. Die een wat elke traan druppel deel die een wat saam nostalgies voel vir sy kinderjare, onthou net die goeie tye en sluit die boetes van daardie tyd uit.

    Saam gebind heup aan heup, maar die hart is die sterkste gom. Daar waar hy is sal hy ook wees kilometers ver van mekaar sal 2 harte een klop. Sy pyn is sy pyn en sy geluk ook die ander. Niks sal ooit die band kan skei. Voetspore le daar net soms een ry. Die een dra die ander. So gemaak en so gelos. Niemand sal dit ooit kan verander. Die broeder liefde. Sy beste vriend.